L’Oréal se nuwe Age Perfect Cell Renew-velsorgreeks is nou in SA beskikbaar.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Ons vertel jou ’n bietjie meer oor die reeks se ster-produk, L’Oreal Paris Age Perfect Extraordinary Face Oil.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die olie beloof intense voeding vir jou vel, asook ’n stralende tekstuur.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }’n Unieke gesig-olie wat 8 verskillende olies bevat:
1. Laventel – wat antioksidante bevat
2. Marjolein – anti-bakteriële eienskappe
3. Roosmaryn – anti-bakteriële eienskappe
4. Geranium – het ’n strelende effek op die vel
5. Roos – om die toon en tekstuur van die vel te verbeter
6. Kamille (Chamomile) – het ’n kalmeerende effek op die vel
7. Lemoenskil – beskerm die kollageen in jou vel
8. Lavandin – bevorder die vel se eie kollageen en elastien
Jy kan die olie in die oggend gebruik, en/of saans voor jy gaan slaap. Die aromatiese olie ruik vars en het nie ’n skerp geur nie, die tekstuur is wonderlik lig en absorbeer vinnig, en my vel voel nie olierig nie.
Gebruik die wonder-olie saam met die nuwe L’Oreal Paris Cell Renew-reeks:
L’ORÉAL PARIS Age Perfect Cell Renew Day Cream
L’ORÉAL PARIS Age Perfect Cell Renew Night Cream
L’ORÉAL PARIS Age Perfect Cell Renew Serum
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.