Dr. Des Fernandes en vennoot Jennifer Munro het die nuwe velsorgboek “Your Skin Factory” bekendgestel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Dr. Fernandes is ’n bekende in die skoonheidswêreld en hy het ook die velsorgreeks, Environ, gestig. Hy deel graag sy kennis oor kwessies soos velsorg en teenveroudering. Volgens dr Fernandes en Munro fokus die boek daarop om die alledaagse verbruiker oor velsorg, bestanddele en teenveroudering in te lig.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die boek is in ’n grafiekstyl uitgelê met inligting wat eenvoudig en maklik is om te lees. Die inhoud fokus daarop om lesers te wys hoe hul vel werk, asook hoe om hul veltipe beter te verstaan en te versorg.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Inligting in die boek sluit die volgende in:
– Hoe om ’n probleemvel te versorg en skade reg te stel
– Verbetering van velbeskadiging van die son
– Raad vir fyn plooie
– Vitamiene A se belangrike rol
– Aanvullings wat jou vel verbeter
Your Skin Factory is beskikbaar by uitgesoekte boekwinkels.
’n Paar blaaie uit die boek:
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.