kategorieë: Laekoolhidraat

Verander jou trollie vir ’n laekoolhidraatdieet

Verander jou trollie

Om na die inhoud van my winkeltrollie te kyk, is een van die verstommendste visuele merkers van die verandering na ’n laekoolhidraatleefstyl. Die inhoud van ons trollie lyk heeltemal anders as ’n jaar gelede.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Deesdae lyk ons trollie só:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
  • Veselrige en groen groentes: avokado’s, spinasie, roket, pampoen, groenbone, blomkool, murgpampoentjies, eiervrug, broccoli en meer.
  • Proteïene en vet: beesvleis, varkvleis (spek ingesluit), lamsvleis, hoender, vis, eiers.
  • Suiwel: volvet-jogurt, volroommelk, room, botter, kaas.
  • Peuselhappies: neute, biltong, droëwors.
  • Bakbestanddele en kruideniersware: amandelmeel, psylliumvesel, klappermeel en -olie, vlassaad.

Wat in ons trollie was:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  • Bokse graankos en pap.
  • Vrugtesapkartonne, volgraanbrood, broodrolletjies, “wraps” en pitabrood.
  • ’n Paar klaargemaakte maaltye soos lasagnes en pizzas.
  • Pakkies 2-minuutnoedels, kitssop en pastasouse.
  • Pasta en rys.
  • Groente soos aartappels, mielies, ertjies en wortels.
  • Proteïene in die vorm van vooraf vervaardigde krummelhoenderporsies, gevriesde vis in krummels, visvingers.
  • Suiwel: melk, versoete laevetjogurt.
  • Peuselhappies: tjips, koekies, roomys, gaskoeldranke.

Teken in vir rooi rose en kosredakteur, Vickie die Beer, se #VryVanKoolhidrate-nuusbrief en ontvang vir ’n maand lank weekliks ’n nuusbrief met resepte, wenke en inspirasie om jou te help op jou pad na ’n gesonde laekoolhidraatleefstyl. Klik hier.

Vickie se nuwe kookboek, My Low Carb Kombuis, is nou landwyd beskikbaar! Klik hier vir meer besonderhede.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.