kategorieë: KalenderOntspanning

Vermaak: The Power of Poison-uitstalling

Die uitstalling se Poison in Myth and Legend-afdeling fokus op gif in die natuur en literatuur. Jy kry van die broeders Grimm se sprokie oor Sneeuwitjie en die giftige appel tot Shakespeare se hekse in Macbeth wat ’n heksebrousel van onder meer giftige wolfswortel en dollekerwel gekook het.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Gif loop soos ’n dodelike draad van verraad en sameswering deur verskeie stories. Selfs in Alice in Wonderland kan die Mad Hatter se vreemde optrede op die teepartytjie moontlik op loodvergifting in die hoedmakerbedryf dui …

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Vanaf 24 Junie tot 24 Augustus 2016 by Silverstar Casino in Johannesburg te sien. Kaartjies kos tussen R85 en R140.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Besoek www.exporsa.co.za vir meer inligting. Bel +27 021 418 0738 of stuur ’n aan e-pos aan info@exporsa.co.za

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Ivan en Donnalee stel nuwe kykNET-reeks bekend

Die aarde het ’n jaar nodig om een keer om die son te beweeg. In…

17 hours Gelede

Oogsiektes onder die vergrootglas: Wat jy moet weet

Deur Christa Swanepoel Oogsorg begin reeds van geboorte af. Pas ná geboorte moet ’n pediater…

20 hours Gelede

Die beste eierbroodjie

Die beste eierbroodjie Lees ook: Spek-en-eier-pasta

21 hours Gelede

Is jy ’n perfeksionis? Hoe vind jy balans?

Deur Maretha Botes Perfeksionisme is ’n tweesnydende swaard. Aan die een kant motiveer dit jou…

2 days Gelede

Besoek Stellenzicht se unieke ekowyn-pod vir ’n uitsonderlike wynproe-ervaring

Soos jy aankom, word jy deur welige wingerde en groen heuwels begroet. Die wyn-“pod” self…

2 days Gelede

Geurige roerbraairys

Hierdie geurige roerbraairys kry die lekkerste dadel-en-sjerrie-hoender by.

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.