kategorieë: Reis

Vlieg gouer na jou droombestemming!

Vanaf 1 Augustus kry jy een SAA Voyager-myl vir elke liter petrol wat jy by ‘n deelnemende TOTAL-vulstasie ingooi. Hierdie myle kan vir vlugte, karhuur, spa-bewyse en leefstylprodukte of -dienste gebruik word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Jy moet ‘n lid wees van SAA Voyager, South African Airways se lojaliteitsprogram, om dié voordeel te geniet. Sluit gratis by 0861 606 606 of www.flysaa.com aan – terme en voorwaardes geld.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

By ‘n TOTAL-vulstasie kan jy 1. Met ‘n bankkaart betaal en jou SAA Voyager-kaart gebruik, of 2. Jou kasregisterstrokie laat stempel en jou naam, van, Voyager lidnommer en die datum daarop laat skryf. Jy laai die strokie binne 48 uur op die Voyager webblad by www.flysaa.com op en siedaar, jy het nog myle verdien!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Meer inlingting by www.flysaa.com en www.total.co.za

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

7 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

7 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.