kategorieë: KalenderOntspanning

Wacky Wine Weekend

Die gewilde Wacky Wine Weekend is ’n vertoonkas van meer as 40 wynlandgoedere, boetiek-wynkelders en toerisme-instellings vanaf die Ashton-, Bonnievale-, McGregor- en Robertson-streek. Dié familie-vriendelike gebeurtenis vind plaas vanaf 1 tot 4 Junie 2017. Maak jouself hierdie winter warm met bekroonde wyne, gedoseerde wynproesessies (aangebied deur wynmakers), keldertoere en wynparings. Jy kan verwag om vermaak te word deur lekker musiek, buitemuurse sport, kuns- en handwerkstalletjies, ’n verskeidenheid van kos en beslis ook gesin-pret.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Besprekings
Koop jou kaartjie deur WebTickets (beskikbaar vanaf einde Maart) en kies die wynmakery waar jou eerste stop sal wees. Sodra jy by jou eerste stop arriveer, moet jy jou WebTicket inruil vir jou “Wacky Passport” wat bestaan uit jou wynglas, waterbottel, armband, program en koepons.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Sosiale Media
#WackyWineWeekend / #TastetheLifestyle / #TasteResponsibly / #CountryLife / #CelebrateRobertson
Facebook: @RobertsonWineV
Twitter: @Wacky_Wine

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Waar om te bly
Akkomodasie is gelys op die webblad: www.robertsonwinevalley.com en laaste minuut-besprekings sal beskikbaar wees op die Wacky Wine-webblad vanaf Mei.

Navrae:
Kontak die Robertson Wynvallei se kantoor op 023 626 3167
www.robertsonwinevalley.com
events@robertsonwinevalley.com

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

3 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

4 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.