kategorieë: Kalender

Walking on Sunshine Lente-pretloop

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Vier lente met ’n pretloop vir oud en jonk met Melrose Arch en Classic FM se Walking on Sunshine Lente-pretloop op 25 September.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Deelnemers kan uitsien na ’n 5km-roete deur Johannesburg se grasgroen strate.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Die pretloop skop om 08:00 vanaf die Melrose Boulevard af, waarna dit ’n draai deur die James en Ether Gray Park neem voordat dit na die Piazza terugkeer.

Die pret is egter nie net tot die eindstreep beperk nie. Daar sal ook deur die loop van die dag verskeie aktiwiteite vir die kleinspan gehou word, sowel as ’n reeks vermaaklikhede vir die ouer gardes.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Registreer op www.classicfm.co.za

Kaartjies beloop R90 per volwassene  en R50 per kind onder 12 jaar (kinders onder 2 jaar geniet gratis toegang)

Stapnommers kan op 24 September tussen 09:00 en 14:00 by die Square in Melrose Arch  afgehaal word.

Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

7 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

7 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.