kategorieë: Ontspanning

Wat is VIDI?

VIDI (wat in September bekendgestel is), is die eerste Suid-Afrikaanse aanlyndiens wat die opsie van ’n maandelike subskripsie en/of onmiddelike huur op een platform bied. Daar is geen programskedules nie, maar eerder onmiddelike toegang tot duisende ure se vermaak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Kykers het twee opsies: Onbeperkte subskripsie na ’n biblioteek van flieks en bekroonde televisiereekse teen slegs R149 per maand. Die tweede opsie is onmiddelike huur waar kykers die nuutste flieks wat pas van die grootskerm af kom, teen R27 kan huur, of selfs ’n verskeidenheid premier-titels teen R15.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

VIDI is beskikbaar op PC, Mac, Laptop, Apple- en Android-tablette asook Slimfone. VIDI is nie net ’n advertensie- en skedule-vrye platform nie maar ook aanpasbaar by internetspoed en kan met stadig of vinnige internet-konneksies werk.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Vir meer inligting en om vir VIDI te registreer, besoek www.vidi.co.za.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

7 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

7 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.