kategorieë: WenkeSkoonheid

Waterwys, wêreldwyd ’n groot trend

Deur Suzanne Kotzé. Hooffoto: Pexels

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die trend-navorsingsorganisasie Mintel se hoof skoonheidsneigings tot 2025, sluit “water as die nuwe luuksheid” in.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Water is een van die hoofbestanddele van die meeste skoonheidsprodukte en danksy skoonheidsmaatskappye en verbruikers wat meer bewus begin word het van hoe noodsaaklik volhoubaarheid is, het van die grootse skoonheidsmaatskappye soos L’Oréal en Unilever onderneem om hulle watergebruik drasties te sny.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Ons kan almal ons deel doen om water te spaar deur aan te hou om waterwys te leef, of daar nou ’n droogte is of nie.

Hier is van ons gunsteling nuwe waterwysprodukte

Waterl<ss

WATERL<SS is ’n nuwe reeks produkte wat nie net ’n droë sjampoe het nie, maar ook selfs ’n opknapper en ’n sproei om jou hare varser te laat ruik! Die reeks is deur P&G Beauty en vroue in Kaapstad ontwikkel.

(R149,99 vir 160ml produkte, Hair Refreshers R99,99 vir 50ml en R69,99 vir die Reisgrootte produkte slegs beskikbaar by Clicks)

P&G gaan ook saam met The Nature Conservancy werk om die groter Kaapstad se waterfonds te ondersteun met die doel om 50 miljard liter water terug te plaas in Kaapstad en omgewing se watervoorraad.

Miselwater

Miselwater is lank reeds een van ons gunsteling maniere om grimering te verwyder en ons velle te reining.

RVB SKINLAB – diego dalla palma Micellar Cleanser  (R435) reinig sagkens, dog diep en droog nie jou vel uit soos gewone kraanwater nie.

Grimeerverwyderingslappies

African Extracts Cleansing Facial Wipes, Sensitive (R42,99)

Die grimeerverwyderingslappies van African Extracts bevat bio-aktiewe Rooibos (’n baie kragtige anti-oksidant). Jy kan ook die lappies kies wat die beste by jou veltipe pas, hetsy dit sensitief of olierig is.

Hand Sanitiser

Beaucience Botanicals Hand Sanitiser (R19,99)

Beaucience Botanicals Hand Sanitiser (R19,99) is bio-afbreekbaar, van natuurlike bestanddele gemaak en nie taai nie, en droog ook nie jou hande uit soos baie ander van die tipe produkte nie.

Vir nog waterwys-wenke, loer hier

Skoonheid

Dag Zero-skoonheidswenke

Jy kan water spaar met die regte skoonheidsprodukte

Wees waterwys met ons beste skoonheidswenke

Jou huis en tuin

Maak jou lenteblommetuin waterwys!

Bespaar water in jou badkamer met hierdie produkte

Plant inheemse waterwys plante

Maklike waterspaarwenke vir jou tuin

Wees waterwys met watertenks vir jou tuin

Plant ’n droogtebestande tuin en wees waterwys

Deel
Gepubliseer deur
Corné Greeff

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.