WEN met LINDOR dié Moedersdag! – Inligting en foto’s verskaf. Hooffoto: Facebook*
* Let wel: Die hooffoto is slegs ter illustrasie.
Gee hierdie Moedersdag die geskenk van saligheid!
Vier jou ma (of die ma-figuur in jou lewe) met die geskenk van saligheid en geluk in die vorm van gladde, ryk LINDOR-sjokolade wat met liefde geskep is deur die LINDT Master Chocolatier.
LINDOR bied hierdie Moedersdag ’n wye verskeidenheid geskenke, perfek vir elke geskenkpak of bederf.
Happy Mother's Day from LINDT!May your day be blissful and filled with love and LINDOR.
Posted by Lindt on Sunday, May 12, 2019
Die mees geliefde LINDOR-produk, die LINDOR Cornet gevul met 16 onweerstaanbare gladde LINDOR-truffels, debuteer vanjaar ’n pragtige nuwe ontwerp met drie verskillende boodskappe om van te kies: “With Love”, “You’re the best” of “I love you”
Ander LINDOR-geure in die ikoniese Cornet-reeks is die LINDOR Assorted-variant met 4 verskillende geure: Milk, Milk Hazelnut, Extra Dark 60% en White Truffles. ’n Strawberries and Cream witsjokolade-variant is ook beskikbaar.
As jy opsoek is na ’n spesiale gebaar, bederf jou ma met dié pragtige LINDOR Tin Heart gevul met 4 gladde, smelt-in-die-mond melksjokolade truffels in ’n herbruikbare hartvormige blik.
Is jy dalk net opsoek na ’n heerlike, klein bederfie om by jou ma se geskenkpak te voeg? Dan is die LINDOR 3 Piece die perfekte opsie. Beskikbaar in 3 geure: Milk, Assorted en Strawberries and Cream.
Vir meer inligting oor Lindt, besoek die webwerf of gaan loer op hul Facebook-blad en Instagram-profiel.
WEN met LINDOR dié Moedersdag!
Ses gelukkige rooi rose-lesers kan elkeen ’n LINDOR-geskenkpak, met ’n verskeidenheid LINDOR-produkte, ter waarde van R500 wen!
Sluitingsdatum: 31 Mei 2020
[gravityform id=”542″ title=”true” description=”true”]