Met meer as 30 jaar se kundigheid in natuurlike skoonheidsmiddels, bring NUXE se navorsing- en ontwikkelingspan passievolle navorsers bymekaar wat groot vaardigheid in ’n wye spektrum van gebiede het: van botaniese medisyne tot chemie, velbiologie, galenika, parfuum en meer.
Hul grootste inspirasie bly die natuur. As die bron van belangrike terapeutiese ontdekkings, is die natuur ’n oneindige bron van energie, herstel en innovasie. NUXE se formuleringskundiges kies plante met kosbare eienskappe en selfs meer doeltreffende aktiewe bestanddele om produkte te skep.
Twee gelukkige lesers kan elk ’n geskenkpak vol luukse skoonheidsprodukte ter waarde van R10 685 elk wen!
- WEN ’n skoonheidsgeskenkpak van NUXE!
Die produkte waarmee jy jou in die geskenkpak kan bederf, is:
- Huile Prodigieuse – Multi-Use Dry Oil 100 ml
- Huile Prodigieuse FLORALE – Multi-Use Dry Oil 100 ml
- Huile Prodigieuse Florale Shimmer 50 ml
- Huile Prodigieuse Neroli – Organic Certified 100 ml
- Huile Prodigieuse Multi-Use Dry Oil – Golden Shimmer 50 ml
- Prodigieux Floral Scented Shower Gel
- Prodigieux Neroli Shower Gel
- Prodigieux le Parfum
- Prodigieux Floral le Parfum 50 ml
- Prodigieux Neroli le Parfum
- HAIR PRODIGIEUX Conditioner
- HAIR PRODIGIEUX Pre Wash Mask
- HAIR PRODIGIEUX Shampoo
- HAIR PRODIGIEUX Leave-In Cream
Bepalings en voorwaardes: Alle pryse in rooi rose is onderhewig aan beskikbaarheid en is nie oordraagbaar, herverkoopbaar of terugbetaalbaar vir kontant nie. Vir nog bepalings en voorwaardes, besoek www.rooirose.co.za
Om in te skryf, voltooi die onderstaande vorm:
*Slegs een inskrywing per persoon
Sluitingsdatum: 27 November 2025
Lees ook: 13 haarwasfoute wat jy maak




