kategorieë: Sukses en geldJou lewe

Wil jy graag ’n huis koop? Hierdie gids wys jou hoe

Stap 1: Kry jou geld agtermekaar

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Maak seker dat jy:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
  • ’n Gesonde kredietrekord het
  • Spaar vir ’n deposito
  • Bepaal wat jy kan bekostig
  • Begroot vir addisionele kostes
  • Vooraf goedkeuring vir ’n huislening kry

Klik hier om meer uit te vind.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Stap 2: Jou droomhuis in jou visier

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Weet wat jou begroting behels.

Hier is ’n handige lys van 12 dinge om in gedagte te hou terwyl jy na jou huis op soek is.

Besluit of jy deeltitel of volle besit wil koop. Hierdie gids verduidelik beide.

Klik hier om meer uit te vind.

Stap 3: Huislening kundigheid

Inligting wat finansiële instellings nodig het:

Finansiële instellings (soos banke) moet weet of jy ’n verband kan bekostig.

Die deposito en ander kostes

Banke benodig ’n deposito van tussen 10% en 30%, maar jy moet ook steeds begroot vir ander kostes.

Klik hier om meer uit te vind.

Stap 4: Om die ooreenkoms te sluit

Klik hier om meer uit te vind.

Voordat jy besluit om ’n aanbod op ’n eiendom te maak, moet jy baie seker wees dat jy die eiendom wil hê. ’n Getekende aanbod om te koop is ’n wetlik bindende kontrak.

Voordat jy ’n aanbod maak, moet jy hierdie vrae beantwoord:

  • Is die huis se prys in lyn met soortgelyke eiendomme in die area?
  • Hoeveel ander eiendomme in die area is te koop?
  • Hoekom verkoop die eienaar?
  • Hoe lank is die eiendom al op die mark?
  • Hoeveel werk benodig die eiendom en wat sal dit kos?

Vir nog raad, klik hier.

Stap 5: Die wetlike aspekte

Klik hier om meer uit te vind.

Meeste van die dokumentasie word deur prokureurs hanteer, maar jy moet steeds verstaan wat jy teken. Dus moet jy vrae vra indien jy nie verstaan nie.

Welkom by jou nuwe tuiste!

Hierdie artikel verduidelik die aktebesorgingsproses duidelik.

Stap 6: Vat jou goed en trek!

Klik hier vir meer inligting.

Sukkel jy om van A na B te trek? Volg net hierdie stappe.

  • Raak ontslae van alles wat jy nie meer wil hê of nodig het nie deur dit te verkoop of te skenk.
  • Bespreek ’n betroubare trek-diens lank vooruit.
  • Onthou om die bokse te merk sodat jy weet wat waarheen moet gaan!
  • Pak slegs een boks op ’n slag in of uit.
  • Maak jou nuwe huis skoon voor jy intrek.

Hulp wanneer jy dit nodig het

Die Private Property-toepassing is hier om te help! Laai dit van die app-winkel af en ontvang nuus oor nuwe eiendomme onmiddellik op jou persoonlike voer (feed) om jou volgende tuiste vinnig en moeiteloos op te spoor. Of jy jou eerste eiendom koop of al ’n gesoute belegger is, is hierdie net die toepassing vir jou.

Private Property: A Home for Everyone

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck
Tags: money

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 day Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 day Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.