kategorieë: KalenderOntspanning

“Wine on the River”-fees 2017

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Tydens dié naweek van 20 – 22 Oktober, kan wynliefhebbers op die oewers van die Breede Rivier bymekaarkom om die plaaslike wynmakers, sjefs en produseerders se topklas produkte eerstehands te ervaar.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Geniet meer as 30 wynplase se bekroonde wyne, terwyl jy die natuurskoon, heerlike kos en goeie geselskap met elke teug inneem.  Tog is dié fees nie net vir ’n volwasse gehoor bedoel nie! Daar is ook verskeie aktiwiteite vir die kleinspan, soos perd- en trekkerritte.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Vir dié wat hul lywe connoisseur wil hou, is daar die #TastetheLifestyle-tent wat verskeie opwindende geleenthede soos wyn-pilates, kos- en wynparings en verfklasse aanbied. Besoek www.wineonriver.com vir meer inligting.

Belangrike inligting:

Wat: “Wine on the River”-fees

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Waar: Robertson Wynvallei

Wanneer: 20 – 22 Oktober 2017

Kaartjies te koop by Webtickets.

Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

7 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

7 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.