kategorieë: Hare

5 wenke vir droë sjampoe

1. Volume – spuit droë sjampoe aan die wortels van jou hare, gooi jou kop onderstebo en vryf die droë sjampoe in jou wortels. Gooi jou kop terug en siedaar, volume!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

2. Haarknippies – as jou haarknippies gedurig uit jou hare gly, spuit ’n bietjie droë sjampoe op ’n haarknippie vir ekstra houvas.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

3. Verbloem donker wortels – vir ’n blondine is donker haarwortels wat uitgroei altyd ’n stryd. Verbloem jou donker wortels deur droë sjampoe daarop te spuit. Die wit poeier van die droë sjampoe sal die donker wortels effens sagter laat lyk en dit minder sigbaar maak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

4. Vergeet van staties – as jou klere aan jou lyf of sykouse vasklou, spuit ’n bietjie van jou droë sjampoe aan jou kouse. Dit verminder enige statiese bewegings. Wees wel versigtig dat die wit poeier nie jou klere bemors nie.

5. Maak jou eie – wanneer jou gunsteling droë sjampoe opraak, gebruik babapoeier. Vryf ’n klein bietjie babapoeier op jou wortels om enige oortollige olie te absorbeer.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Ons gunstelinge

1. Batiste Dry Shampoo Brilliant Blonde 200ml (R 126)

2. Batiste Divine Dark Dry Shampoo 200ml (R 126)

3. Colab Original Dry Shampoo 200ml (R 80)

4. Kristin Ess Hair Dry Shampoo Powder Fragrance Free 37g (R 330)

Lees ook: Kennerswenke vir gesonde hare

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.