Soetrissies het ’n vliesomhulsel wat afgetrek moet word ná jy dit gerooster het. 1 Sny die rissies middeldeur en krap die wit vliese en pitte versigtig uit. Sit die halwes op ’n bakplaat wat met foelie uitgevoer is. Sit die plaat onder ’n verhitte oondrooster en rooster vir 15-20 min. tot die rissies plekplek swart blase vorm en sag is. 2 Haal uit die oond en vou in die foelie toe sodat die rissies stoom en die velletjies loskom. Trek die velletjies versigtig af sonder om die vleis te skeur.
JY KAN soetrissies rooster
Instructions
Rooi Rose
Lees Meer
Ken jou vleissnitte
09/06/2026
Sagte rogbrood
26/05/2026
Hoe om jou wynversameling te stoor
04/12/2025
