Gebakte karamel
Ons het hierdie idee op een van ons gunsteling-kosblogs, TheKateTin, raakgeloop. Jy maak jou eie karamelkondensmelk deur kondensmelk in die oond te bak – dis baie veiliger as ons ou drukkokermetode!
• 2 x 360 g-blikkies kondensmelk
~
Gebruik ons basiese soetkoekiedeeg (resep onder) vir hierdie smullekker laekoolhidraat-koffiekoekies. Vervang van die bestanddele soos beskryf. Resep deur Vickie de Beer. Foto Lee Schwagele van crphotographic
1 Voorverhit die oond tot 180 °C. Voer ’n bakplaat met bakpapier uit. • Om ronde koekies te maak • Om vorms uit die deeg te druk
Laekoolhidraat koffiekoekies
Serves: 24
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
Instructions
2 Room die botter en suiker in ’n groot mengbak tot lig en donsig.
3 Voeg die vanieljegeursel en eier by en klits tot goed gemeng.
4 Voeg die koekmeel, bakpoeier en sout by en meng goed.
Rol die deeg in balletjies (sowat 25 g elk) en sit op die voorbereide bakplaat. Druk hulle met ’n vurk of jou duim effens platter.
Rol die deeg so dun moontlik op ’n skoon werksvlak uit wat liggies met meel bestuif is. Bak vir 10-12 min. of tot goudkleurig en gaar.
Ons het hierdie idee op een van ons gunsteling-kosblogs, TheKateTin, raakgeloop. Jy maak jou eie karamelkondensmelk deur kondensmelk in die oond te bak – dis baie veiliger as ons ou drukkokermetode!
• 2 x 360 g-blikkies kondensmelk