kategorieë: TrendsMode

Ons gesels met Black Coffee

1. Wat is jou beste mode-herinnering tot dusver in jou loopbaan?

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

My modevertoning by die Berlyn Modeweek was asemrowend. Ek het die voorreg gehad om vir Suzy Menkes na die vertoning te ontmoet en het myself bespotlik gemaak deur na haar notas te staar terwyl sy met ons gesels het – dit was skreeusnaaks!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

2. Wat was die inspirasie vir jou Lente/Somer 2014-versameling?

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Die klerereeks word Cortex genoem. Ons ondersoek die mens se geheue en gedagtes. Hoe ons somtyds dinge onthou op ’n positiewe wyse.

3. Wat was jou hoogtepunte in 2013?

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Black Coffee se Imprint Somer en Contour Winter-versamelings is op die loopplanke ten toon gestel. Albei reekse het ’n dapper nuwe rigting aangeneem en is positief deur kritici en kykers verwelkom. Ons het verhuis na ons nuwe studio wat pragtig is. Die grootste mylpaal is seker dat Black Coffee van krag tot krag kon gaan, ten spyte van die menige goedkoper modes wat van oorsee ingevoer word.

4. As jy 24uur in Kaapstad kan spandeer, wat sal jy doen?

Enigiets wat kos insluit sal my gelukkig maak. Ek wil graag The Kitchen en Babylonstoren besoek.

5. Wat is jou opinie oor Kaapstad as Wêreld Ontwerpstad 2014?

Suid-Afrika was nog altyd die tuiste van vele innoverende ontwerp-idees en kunstige individue. Dit is wonderlik dat ons die wêreld aan ons talent kan voorstel deur middel van hierdie inisiatief.

Gaan lees meer oor Black Coffee en loer na hul versamelings by:

https://www.facebook.com/BlackCoffeeZA
www.blackcoffee.co.za
https://twitter.com/BlackCoffeeZA

SA Modeweek 2014 – Black Coffee Cortex
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Jy kán hierdie winter gemotiveerd bly vir oefening!

Oefening maak jou warm en demp jou eetlus - en dis maar net twee voordele…

2 days Gelede

Die leë nes: Lesers gee raad

Jessica Carinus (toe 46) van Fourways vertel hoe die leë nes haar aan flarde gehad…

2 days Gelede

Kruie en vitamiene vir jou verkoue

Werk kruie en vitamiene vir verkoue? As jy navorsingsdatabasisse deurgaan, sien jy baie navorsing op…

2 days Gelede

Geroosterde appel-en-lemoen-kruiehoender

Gebruik 1 lekker vet plaashoender as jy kan.

2 days Gelede

Die beste sjokoladebruintjies

Sag en klam, jy gaan ver soek vir beter bruintjies! Deur Vickie de Beer

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Erin Patience oor ‘Binnelanders’ se vurige Jess

Van kindsbeen af het die jong aktrise Erin Patience geweet haar roeping lê in stories…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.