kategorieë: Wenke

Ons lief dié nuwe velsorgboek

Dr. Des Fernandes en vennoot Jennifer Munro het die nuwe velsorgboek “Your Skin Factory” bekendgestel.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Dr. Fernandes is ’n bekende in die skoonheidswêreld en hy het ook die velsorgreeks, Environ, gestig. Hy deel graag sy kennis oor kwessies soos velsorg en teenveroudering. Volgens dr Fernandes en Munro fokus die boek daarop om die alledaagse verbruiker oor velsorg, bestanddele en teenveroudering in te lig.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die boek is in ’n grafiekstyl uitgelê met inligting wat eenvoudig en maklik is om te lees. Die inhoud fokus daarop om lesers te wys hoe hul vel werk, asook hoe om hul veltipe beter te verstaan en te versorg.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Inligting in die boek sluit die volgende in:

– Hoe om ’n probleemvel te versorg en skade reg te stel
– Verbetering van velbeskadiging van die son
– Raad vir fyn plooie
– Vitamiene A se belangrike rol
– Aanvullings wat jou vel verbeter

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Your Skin Factory is beskikbaar by uitgesoekte boekwinkels.

’n Paar blaaie uit die boek:

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.