kategorieë: KalenderOntspanning

Blood Brothers 2017

Vir die derde jaarlikse Blood Brothers, Suid-Afrika se eerste rock-supergroep, sal 6 splinternuwe lede hul verskyning maak om saam te staan in hul grootste worsteling ooit. In hul soektog na oorwinning sal hulle al jou gunsteling-treffers speel saam met liedjies van hul eie helde. Die musiekkeuse is dapper, die talent onbetwisbaar, die resultaat … onvergeetlik.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Ervaar die rare geleentheid om 10 van ons beste plaaslike rockers op een verhoog te aanskou – slegs vir een aand! Vir die eerste keer ooit sal hulle hul rock-glorie verdedig by ’n nuwe slagveld wat bekend is omdat dit die musieklandskap van Johannesburg verander het: die Good Luck Bar.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Hierdie jaar se vredevegters sluit in die veterane Francois van Coke, Albert Frost, Kobus de Kock Jr en Jason Hinch. Die nuwelinge sluit in Garth Barnes, Hanu de Jongh, Chris van der Walt, Jaco Mans, Jason Oosthuizen en Loandi Boersma.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Datum: 30 September 2017

Plek: The Good Luck Bar, Johannesburg

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Ingangsfooi: R200 (Early Bird beperkte kaartjies) en R250 (aanlyn en by die deur)

Tyd: 14h00: 90s pre-party, 20h00: Blood Brothers

Bespreek aanlyn by Plankton

en besoek gerus ook Facebook

#tenunite #BB2017

Meer oor die Vredestigting

Die Vredestigting se doel is om bewusmaking te skep onder jong Suid-Afrikaners (tussen 15 – 29) rakende kanker en om terselfdertyd fondse in te samel om finansiële ondersteuning aan jong Suid-Afrikaners met kanker te bied.

Vir meer inligting, besoek gerus die Blood Brothers webblad, facebook-blad, twitter, en Instagram. Om meer te leer oor die Vredestigting, besoek die Vrede Foundation se webblad

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 day Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 day Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.