kategorieë: Lees

Boek van die maand: Daar doer in die fliek

Leon van Nierop ken sy flieks, dit weet ons. Die gesoute resensent, draaiboekskrywer en pa van radio- en televisieverhale soos Wolwedans in die Skemer en Ballade vir ’n Enkeling het die grootste deel van sy lewe aan sy liefde vir die flikkerbeelde op die silwerdoek gewy. En nou deel hy dit met ons.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Hierdie omvattende, maar beknopte ensiklopedie- filmoteek van Suid-Afrikaanse, veral Afrikaanse, rolprente is ’n leesbare en wonderwekkende oorsig oor hoe flieks in ons land hul eerste lig aanskou het. Dit skets die verloop van ons kultuurgeskiedenis en hoe die bedryf gegroei het.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die boek is vir elke fliekverslaafde en liefhebber van die wonder van die grootste lewende beelde: rolprente.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Indien jy wonder oor die titel? Dit is losweg gegrond op Daar doer in die Bosveld (1951) deur Jamie Uys, een van die reuse van die Suid-Afrikaanse rolprentbedryf.

Jou insig sal verdiep en jou visie verbreed, glo dit gerus. En boonop lees die boek soos ’n fliek op sigself. Skitterend.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.