kategorieë: LeesOntspanning

Boek van die maand: Stuart’s Field Guide to …

Saamgestel deur Chris & Mathilde Stuart. Uitgegee deur Struik. Resensie deur Ronel Nel.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Vir elke Suid-Afrikaner (en buitelander) wat daarvan hou om in ons land rond te reis is hierdie ’n onontbeerlike handleiding tot ons beste beskermde gebiede. Dit is deur twee deurleefde veldwetenskaplikes – dié soort met harte – geskryf, en ek belowe, die boek gaan jou beste reismaat word. Chris en Mathilde Stuart, onderskeidelik ’n geo-ekoloog en ’n mediese dokter, word hoog aangeslaan as van die kundigste skrywers oor Afrika se soogdiere, wild en bewaring. Hulle het ook die topverkoper Field Guide to the Mammals of Southern Africa geskryf.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

In elkeen van die 43 reservate wat hulle beskryf, sluit hulle in:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

• Inligting oor die geskiedenis, landskap, geologie, vegetasie en diere en plante
• Tekspanele oor die hoogtepunte, klimaat en geriewe
• Kaarte wat interessante plekke uitwys. Daar is ook ’n geïllustreerde lys van voëls, soogdiere, amfibiese diere, reptiele, blomme en bome.

Besoek stuartonnature.com vir meer.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Uitgewersprys R300
rooi rose R270 (*sien onder)

*Bestel boeke vinnig

Indien jy hierdie boek teen die bogenoemde afslag- rooi rose-prys wil bekom, kies een van die volgende opsies:
1 E-pos jou naam, telefoonnommer en keuse(s) na shop@graffitibooks.co.za
3 Bel 012 548 2356 gedurende kantoorure en noem dat dit van die rooi rose-boeke is wat jy wil bestel. Ons sal in kantoorure terugbel of e-pos.
4 Besoek graffitiboeke.co.za
5 Boekpryse is onderhewig aan verandering.

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Rolene Strauss deel haar storie oor MIV

Na die geboorte van haar eerste seun in 2017, het sy haar mediese studies voltooi…

15 hours Gelede

“Mamma, jy speel nooit saam met my nie!” Hoekom speeltyd so belangrik is

Deur Tanya de Vente-Bijker “Mamma, kan jy asseblief kom speel? Asseblief, net ʼn rukkie? Jy…

17 hours Gelede

Basiese kragsoppe

Ons Suid-Afrikaners hou van lekker vleiserige kragsoppe of “broths”, soos die Engelse dit noem. Dié…

20 hours Gelede

Die twee kante van Luan Jacobs in ‘Diepe waters’

Vertel ons meer van jou karakter. Ek vertolk die rol van Damian. Hy is ’n…

21 hours Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Binnelanders-nuweling, Deoudoné van der Merwe

Jy kan dalk dink Deoudoné van der Merwe se TV-loopbaan het laas jaar met ’n…

4 days Gelede

Verruklike winterpizza

Verruklike winterpizza met gekaramelliseerde uitjies, crème fraîche, orego en tiemie. Resep deur Vickie de Beer

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.