Boerbeskuit
Ingredients
Instructions
~
My ma het dié beskuit veral vir vakansies gebak en as die soetsuurreuk van die gis die huis vol hang, het die vakansiegees ons gegryp. Dit was ontbytkos saam met moerkoffie, of het laatmiddag gate in honger mae toegestop. Die beskuit kry nie suiker nie en die verhouding van botter tot meel is groter wat dit lekker ryk maak, amper soos die Franse brioche. Deur Vickie de Beer
Boerbeskuit
Ingredients
Instructions