kategorieë: KalenderOntspanning

Born to perform

Born to Perform 2016 sal op 10 Desember 2016 by die Lyric-teater by Gold Reef City te sien wees. Daar is twee vertonings, om 14:00 en 19:30.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

In ooreenstemming met die tema van vandag se sterre wat saam met die sterre van môre optree, kan gehore uitsien na The Graeme Watkins Project, Alexandra Mei en Ashlinn Gray wat die verhoog gaan deel met jong talent soos Marianthe Panas, Josh Middleton, The Buzz en Josua Moreira.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die gewilde Idols-finalis Loyiso Gijana sal ook saam met die 14-jarige Keely Crocker van Durban op die verhoog wees.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Groot name soos Louise Carver en Ard Matthews sal videovertonings lewer en die verhoog met die 13-jarige Joshua Moreira deel.

Isabella Jane en Rosie sal vir ’n groot hoogtepunt sorg as seremoniemeester van die twee vertonings.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Die Born To Perform-platform het landwye oudisies gedoen en ’n paar van die mees talentvolle kinders en tieners landwyd bymekaar gekry.

Vanjaar sal gehore uittreksels uit Broadway Musiekspele sien soos Hamilton, The Waitress en Once.

Ander hoogtepunte sluit in musiek van die Beatles en ’n nostalgiese musikale keurspel van klassieke musiekblyspele wat wissel van die jare veertig tot nou soos Nella Fantasia, Name in Lights uit The Boy from Oz, Tell Him en ander.

Die platform vir uitvoerings is geskep deur Gemma Donnelly Marinus en Matthew Marinus om professionele geleenthede in die Uitvoerende Kunste-industrie te skep vir jong ontluikende talentvolle kinders en tieners.

Kaartjies wissel van R180 – R220 en kan aanlyn bespreek word by www.goldreefcity.co.za

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.