Daar is vyf Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (die sogenaamde droë groep parke) geleë in die grense van ons mees yl bewoonde provinsie. Die Kgalagadi en die Richtersveld het die bykomende onderskeiding dat hulle oorgrenspark bewaarareas is wat weerskante aan Botswana en Namibië onderskeidelik grens en waar die natuurlike en kulturele bronne gesamentlik bestuur word deur die regerings of owerhede wat betrokke is. Die res van die groep bestaan uit die Augrabiese Watervalle, Namaqua en die Mokala Nasionale Parke.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die skoonheid en afgesonderdheid van hierdie oop ruimtes is goed vir die siel en dikwels asembenemend. Dit trek plaaslike en internasionale besoekers wat tydelik van die moderne lewe wil wegbreek.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die drie grootste kommersiële sentra in die gebiede is Kimberley, Upington en Springbok met Kuruman en Calvinië by die noordelike en suidelike ingangspunte. Elk bied al die geriewe wat jy nodig het in groter sentra en Kimberley en Upington het die bykomende voordeel van kommersiële lughawens.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Besoek www.aridexperiences vir meer inligting oor die droë parke (sowel as die Tankwa Karoo Nasionale Park). Jy kan aanlyn bespreek by www.sanparks.org of ’n e-pos stuur na reservations@sanparks.org. Die nommer van die sentrale besprekingsdiens in Pretoria is 012 428 9111 of 082 233 9111 (oop van 07:30 tot 17:00 Maandae tot Vrydae en van 08:00 tot 13:00 op Saterdae).
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
*Foto’s Hennie Homann
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.