Brode Voorverhit die oond tot 220 °C. 1 Sny die baguettes in die lengte middeldeur. Smeer die brood met die knoffel en verf met olyfolie aan albei kante. Bolae Ertjie-guacamole 1 Kook die ertjies vir 2-3 min. in die mikrogolf. Gevulde zucchini 1 Rol die bokmelkkaas in 10 g-balletjies. Gemarineerde fyn groenboontjies 1 Kook die groenbone vir 2-3 min. in soutwater.Bruschetta op sy beste
Ingredients
Instructions
2 Rooster vir 5-8 min. of tot goudbruin en krakerig. Pak die brood en die bolae op die tafel uit.
2 Verwerk al die bestanddele vir 2-3 min. in ’n voedselverwerker tot glad en egalig.
3 Geur na smaak.
4 Hou in ’n glashouer tot benodig.
2 Draai ’n zucchini-lint om elke balletjie en sit saam met die tiemie in ’n glasbottel.
3 Meng die olie, knoffel, koljander, suurlemoen, sout en peper en gooi oor die zucchini-balletjies.
4 Hou in die yskas tot benodig.
2 Dreineer, dompel in yswater en dreineer weer. Skep in ’n skoon glasbottel.
3 Meng die olie, witwynasyn, mosterd, knoffel, heuning, pietersielie en dennepitte in ’n mengbak en sprinkel oor die groenbone. Hou tot opskeptyd.