kategorieë: Ontspanning

Charlize maak knieë lam by Oscars!

Ons goue meisie, Charlize Theron, het asems laat snak met haar Christian Dior-skepping by gistreaand se Oscars. Sy het met ’n kort en wulpse haarstyl by die rooitapyt opgedaag wat haar mooi gelaatstrekke perfek beklemtoon. Volgens Charlize is haar nuwe kapsel baie verfrissend en gebruik sy glo baie minder haarprodukte as voorheen. Charlize moes haar hare afsny vir haar nuwe rol in Mad Max: Fury Road.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

OSCAR 2013 TOEKENNINGS

En die wenners is…

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Argo – Beste Rolprent
Daniel Day-Lewis – Beste Akteur (Lincoln)
Jennifer Lawrence – Beste Aktrise (Silver Linings Playbook)
Christoph Waltz – Beste Ondersteunende Akteur (Django Unchained)
Anne Hathaway – Beste Ondersteunende Aktrise (Les Misèrables)
Searching for a Sugar Man – Beste dokumentêre rolprent
Ang Lee, Life of Pi – Beste regisseur

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.