kategorieë: Wenke

Beskerm jou hare teen hittebeskadiging

Die meeste van ons gebruik haardroërs, ysters of krultange om ons hare te stileer, maar ongelukkig kry te min van ons produkte wat ons hare teen hittebeskadiging kan beskerm.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Dit is uiters belangrik dat jy ’n hittebeskermingsproduk gebruik omdat jou hare oor ’n tydperk beskadig sal word indien jy nie voorsorg tref nie en jy sal met gebreekte punte en droë hare sit.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Ons wenke vir hittebeskermingsprodukte en hoe om dit aan te wend:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

• Wend aan terwyl jou hare nog nat is
• Gebruik ’n wyetand kam om die produk verder eweredig deur jou hare te versprei
• Daar is verskeie hittebeskermingsprodukte op die mark – vir ekstra glans, vir krulle of vir reguit hare. Kies een wat die beste by jou haartipe pas.

Ons sê, probeer die volgende:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Moroccanoil Heat Styling Protection
TRESemmé Heat Defense Spray
Label.M Heat Protection Spray

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.