kategorieë: Wenke

Kry só jou ideale haarstyl

Shelene Shaer, eienaar van Tanaz Hair, Body, Nails (www.tanaz.co.za), gee raad om jou droom haarstyl te kry. Kommunikasie tussen jou en jou haarstilis is baie belangrik!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

1. Neem die prentjie saam salon toe.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

2. Vra jou stilis of die styl by jou gesigvorm sal pas, en indien nie, hoe julle dit kan aanpas.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

3. Besluit ook waarvan jy die meeste in die styl hou, soos die lengte van die kuif, die kleur, en wat jy bereid sal wees om prys te gee sodat dit by jou gesig pas.

Shelene sê, vra ook die volgende vrae:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Kan ek dit maklik tuis stileer?
Hoe?
Sal dit steeds mooi lyk as ek rondbeweeg?
Hoe sal dit lyk as ek dit nie droogblaas en stileer nie?
Hoeveel sal dit kos om in stand te hou?
Hoe gereeld sal ek moet sny en kleur?

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.