kategorieë: KalenderOntspanning

Die Suid-Afrikaanse Modeweek word mondig

Die Suid-Afrikaanse Modeweek word mondig … en kyk hoe lyk hulle nou!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Meer as 60 plaaslike ontwerpers sal hul Herfs/Winter 2019-versamelings ten toon stel by die Protea Court Rooftop in Sandton City tussen 23 en 27 Oktober 2019. Dit sluit in die gesogte SA Modeweek (SAFW) New Talent Search, die Cape Wool SA Designer Challenge en die StyleBySA-versamelings deur Woolworths. SAFW Vroue- en Mans-versamelings sal parallel hardloop tydens die handelsgeleentheid by die SA Modeweek waar boetiek-, kettingwinkels en aanlynhandelaars die ontwerpers se versamelings kan aankoop.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Kaartjies vir die SA Modeweek sal by Computicket beskikbaar wees vanaf 23 September 2018.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.