Fyne voete
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Ons is tog so geneig om ons voete af te skeep. Met ’n klein bietjie dissipline hoef jy nie skaam te wees om voetjie-voetjie met jou geliefde te speel nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Volg ons stappe vir die perfekte tuis-pedikuur:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }1 Verwyder ou naelpolitoer.
2 Week jou voete in warm water.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }3 Droog jou voete af en skuur dit met ’n voetvyl tot jy voel jou voete is glad genoeg. Moenie al die dooie vel wegskuur nie, dit beskerm jou voete.
4 Verwyder dooie velletjies met ’n afskilferaar. Gebruik dit ook sommer om jou enkels en aan die bokant van jou hakke.
5 Knip jou naels met ’n naelknipper of skêrtjie in ’n reguit lyn, nie rond nie, anders sal dit ingroei.
6 Vyl enige growwe plekkies op die nael glad.
7 Bevogtig jou voete met ’n voetroom.
8 Versag jou naelvliesies met ’n olie.
9 Druk jou naelvliesie terug.
10 Vee oortollige olie of vog met watte en naellakverwyderaar af: Ekstra olie of vog kan veroorsaak dat jou nuwe kleur lugborrels maak.
11 Verf ’n basislagie aan. Onthou, dit werk soos dubbelkant-kleeflint wat aan die een kant aan jou nael vasplak en aan die ander kant aan die naellak. Dit laat die kleur langer hou en keer ook dat jou naels vlek.
12 WENK Rol die botteltjie naellak tussen jou hande eerder as om dit te skud voor jy dit aanwend. Dit sal keer dat lugborrels vorm en borrels op jou naels maak.
13 Wend ’n deursigtige bolagie aan, dit laat jou naels mooi blink en beskerm die kleur.
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.