kategorieë: KalenderOntspanning

Fliek by ’n inry-teater!

Op Vrydag, 5 Mei 2017 kan jy by die Cowhouse Market in Pretoria die twee trefferflieks VIR DIE VOËLS  en JOU ROMEO by die nuwe opelug-teater op die hoek van Ridgestraat en Silver Lakesweg, Pretoria kyk. Dit word aangebied deur VarsLugFlieks.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die hekke open om 17:00, en die eerste fliek begin reeds om 18:00. Kaartjies kos R75 per persoon as jy vooraf koop en R80 per persoon as jy by die hek koop (koop kaartjies by Tixsa).

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Jy kan om rustieke tafels by die mark kuier en gourmet-kosse geniet. Straat-sjefs sal die geregte voorberei en gaste kan sangrias van die Udder Bar, biere van die Hazeldean Brewing Co of die Dreymans Distillery, ’n skemerkelkie van Hot Shots Coconut Cocktails of ’n glas wyn van Delalmar-wynplaas geniet voor jy fliek kyk.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Besoek VarsLugFlieks en Cowhouse Market op Facebook.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.