kategorieë: Bekendes

Foto’s: Fifty Shades Darker

Fifty Shades Darker volg ’n beseerde Christian Grey, wat probeer om ’n versigtige Ana Steele terug in sy lewe te lok, maar sy vereis ’n nuwe reëling voordat sy hom nog ’n kans sal gee. Ana se begeerte vir Christian regeer steeds al haar gedagtes en wanneer hy wel ’n nuwe reëling voorstel, kan sy nie die versoeking weerstaan nie en hervat hulle hul versengende seksuele verhouding. Soos die twee aan hul vertroue begin bou en stabiliteit probeer vind, daag skadufigure uit Christian se verlede op, vasberade om hul hoop op ’n toekoms saam te vernietig.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die filmsterre Dakota Johnson en Jamie Dornan vertolk weer die hoofrolle en die seks-simbool, Kim Basinger, keer  terug op die grootskerm om dinge ’n bietjie te laat opvlam. Daar word beweer dat Me. Basinger onderteken het om ook te verskyn in die derde Fifty Shades-rolprent.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Fifty Shades Darker is die tweede E.L. James-romanse in die reeks, ná die eerste Fifty Shades of Grey.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hier is ’n paar foto’s uit die fliek:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

22 hours Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 day Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 day Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 day Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.