kategorieë: Bekendes

SA-bekendes en hul kleingoed

Kyk net hoe groot word ons!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

BO: Angelique saam met haar seuntjie, Jaques.

ONDER: Angelique Gerber en haar rugbyreus, Jacques Potgieter, se mooi seuntjie, klein Jacques, het 2 maande oud geword.  Angelique het die foto op Instagram gedeel met die woorde: “My lief, jy word so groot, so vinnig! Mamma het jou soveel lief dat dit seermaak! #2WonderlikeMaande.”

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Opwindend

Sorina Erasmus, of “Die Flooze” soos ons haar ken, het opgewonde ’n foto op Twitter gedeel van haar en haar man se planne om die Afrikaans Gaan Klein Musiekfees saam met hul krulkopseuntjie te gaan kyk!

Besig, besig, BESIG

Oud Mej. Wêreld, Rolene Strauss, het ’n foto van haar kleinding op Instagram gedeel en verduidelik dat haar woelige pienkvoet-seuntjie (en studies) haar vreeslik besig hou. Dis dié dat sy so skaars is op sosiale media!

Son, see en sand

Bobby van Jaarsveld het  ’n foto op Instagram gedeel van sy seuntjie op Zanzibar se strand. Hy skryf daarby: “My perfekte seun op ’n perfekte dag op ’n perfekte strand. Dit is die lewe!”

Bobby het op Twitter gedeel dat hy en sy seuntjies vir  ’n middagdrafsessie gegaan het. Kyk net hoe mooi is die uitsig!

Ek speel rugby, nes my pa

Duane Vermeulen se seuntjie, Anru, het met sy nuwe Puma-rugbyboots voor die kamera gespog. Ons kan sien dat dié knapie beslis in sy pa se voetspore gaan volg! Duane het hierdie foto op Instagram gedeel:

Verjaardagvieringe

Rolanda Marais het haar verjaarsdag saam met haar dogtertjie, Charlotte-James, spandeer.

Rolanda het ’n foto op Instagram geplaas met die woorde: “Niks kan mens voorberei vir hierdie liefde nie.”

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

7 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

7 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.