Gekaramelliseerde appels met brandewyn Teken in Ek wil nie meer ingeteken wees nie
Ingredients 6 rooi appels middeldeur gesny sagte bruinsuiker 60 g botter 1 houertjie mascarponekaas ’n skeutjie (sowat 25 ml) brandewyn 15 ml (1 e) sagte bruinsuiker Instructions Druk die halwe appels met die gesnyde kant in die suiker. Smelt die botter in ’n kleefwerende pan en braai die appels met die gesnyde kante na onder in die botter tot die appels goudbruin en die suiker gekaramelliseer het, draai gereeld om. Meng die mascarponekaas met die brandewyn en suiker en sit saam met die appels voor.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Onlangse plasings “Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.
Aanvaar