Chalmar Beef
Gingerbread Man Candle:
Ons groot “Jolly Ginger”-vetkers vir die tafel het ’n heerlike gemmergeur. Dis die perfekte middelpunt vir enige Kersfvieringe.
814 g – 21 cm x 17 cm x 3,5 cm – R280 elk, https://www.cfkitchen.co.za/

Reindeer Candle:
Laat die Kersfeesgees glinster met ons Reindeer-vetkers, ’n vrolike geskenk wat lig en feestelike genot bring.
148 g – 9 cm x 8,5 cm x 5 cm – R50 elk, https://www.cfkitchen.co.za/

Nutcracker Candle:
Ons Nutcracker-vetkers staan wag en is gereed om ’n helder sprokie en geurige warmte na elke oomblik te bring.
250 g – 13 cm x 7 m x 5,5 cm – R105 elk, https://www.cfkitchen.co.za/

Musgrave Gin
Musgrave Pink Gin is ’n drankie van topgehalte wat met uitsonderlike botaniese bestanddele gemaak is en ’n onvergeetlike geur en elegansie bied. Gee dit hierdie Kersfees vir enige jenewerliefhebber om te geniet. R429,67, beskikbaar by Makro of https://musgravespirits.com/
Lees ook: WEN een van vyf Musgrave-jenewergeskenkpakke!

Refectocil
Ervaar die wêreld se eerste permanente wenkbrou-kleurpenne. BeautyLash® deur RefectoCil® Volle Wenkbrou-kleurpenne Two Go is ’n tweestapstelsel wat ’n intense volle wenkbroueffek in slegs 3 minute lewer. Dit is vlekbestand, waterdig en langdurig. Daar is twee skakerings: natuurlike bruin en swart bruin. En minstens 20 presiese, maklike toepassings met die geïntegreerde kwas.
R399 beskikbaar aanlyn by Takealot.com of www.refectocil.co.za

BeautyLash® deur RefectoCil® Wenkbrou- en Wimperkleurstelle is ’n 2-in-1-kleurstel wat hare en die vel daaronder kleur. Dit is daarom perfek vir yl of onopvallende wenkbroue terwyl dit wimpers ’n voller, donkerder voorkoms gee. Elke stel, wat waterdig en langdurig is, bied minstens 10 toepassings en is in bruin, donkerbruin en swart beskikbaar.
R210 beskikbaar aanlyn by Takealot.com of www.refectocil.co.za

Aya Balm
AYA Balm: die hardwerkende salf wat meer as een taak verrig. Jou vel se eenvoudige oplossing vir die beste voeding en beskerming. R65, www.ayanaturalskin.com

Environ
Ontdek jou vakansiegloed met Environ se eksklusiewe VIP-benodigdhede. Dit bestaan uit ses bekroonde, innoverende luukse reisgroottes wat stralende, tydlose vel onthul en 35 jaar se wetenskap en sorg vier. R970, www.environskincare.com

Playgirl:
Playgirl Sweet Vanilla Body & Hair Mist meng vanielje, bruinsuiker en sandelhout. Dit laat jou dink aan feestelike vreugde en heerlike vakansievieringe.
Playgirl Secret Garden Body & Hair Mist meng wit blomme, rooi vrugte en karamel. Dit bring sprankelende feestelike energie en ’n opgewekte vakansiegevoel mee.
Playgirl Tropical Blast Body & Hair Mist kombineer mango, granaat, framboos en muskus. Dit loop oor van lewendige feestelike pret en vreugdevolle vieringe oral.
R69,99, https://planetofattraction.co.za/
Step Ahead
Ontdek die Igor Habana Brillo, waterdigte luuksheid uit die hartjie van Spanje. Eksklusief beskikbaar by Step Ahead en www.stepaheadshoes.co.za
R1 199, https://www.stepaheadshoes.co.za/collections/igor-new-season

Harvest Table
Chocolate Multi Collagen Radiance
Met hierdie heerlike sjokolade-kollageenmengsel, bederf jy iemand met ’n stralende vel, sterk naels en glansryke hare. Dis ryk in hialuroonsuur, sink, vitamien C en ander voedingstowwe wat skoonheid bevorder.
R899, www.harvesttable.co.za

Lees ook: 10 redes waarom jy rooi rose se Desember-uitgawe móét lees!



