kategorieë: VelsorgSkoonheid

Gloeiende vel vir elke veltipe

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Bring jou vel se natuurlike skoonheid terug

As die weer kouer raak, verminder jou vel se natuurlike vermoë om homself te hidreer. Dehidrasie vind plaas as jou vel se natuurlike vog verdamp. Dit veroorsaak talle onderliggende velprobleme, soos:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  • ’n dowwe gelaatskleur
  • ’n growwe vel-voorkoms
  • erge irritasie wat tot grofheid kan lei, en
  • fyn lyne wat deur uitdroging veroorsaak word

Gelukkig kan hierdie tekens vermy of omgekeer word met ’n reeks soos Eau Thermale Avène Hydrance OPTIMALE wat die behoeftes van jou vel aanpas by die seisoen se veranderinge.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

’n Bevogtigende velsorgreeks vir alle velsoorte

Geen veltipe ontsnap die irritasie van droogheid, ’n dowwe voorkoms en fyn lyne weens die winter se dehidrasie nie. Dit is hoekom Eau Thermale Avène die Hydrance OPTIMALE-reeks  ontwerp het met ’n spesiale bevogtigende eienskap wat die vel in sy volle glorie laat herleef. Dit laat die vel glad en gesond.

Kyk na dié video:

Die vel se antwoord op droë, dowwe vel

Die Eau Thermale Avène Hydrance OPTIMALE-reeks bied jou die geleentheid om jou vel se bevogtiging in jou eie hande te neem met ’n volledige velsorgreeks.

  • Avène Spring Water Spray streel irritasies, verminder ontsteking en skep ’n sagte, soepel voorkoms.
  • Hydrance OPTIMALE Hydrating Serum bevogtig jou vel binne 22 dae met drie komplimentêre bestanddele.
  • Hydrance OPTIMALE UV Cream, ’n daaglikse vogroom, beskerm teen skadelike sonstrale en is beskikbaar vir droë, normale en kombinasievelle.
  • Hydrance OPTIMALE Hydrating Skin Tone Perfector laat jou vel sy natuurlike glans behou en is beskikbaar vir droë, normale en kombinasievelle. Dit bevogtig en beskerm jou vel teen die son met SBF 30. Die mineraal-pigmente is ontwikkel om by die meeste velskakerings aan te pas en die vel egalig te laat voorkom.

Besoek www.avene.co.za vir meer besonderhede. #HydranceGlow
Beskikbaar by Clicks en Dis-Chem-apteke.

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

7 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.