kategorieë: Ontspanning

Help Tokai-mark herbou na brande

Die Tokai bosmark het groot skade gely ná die verwoestende veldbrande rondom Kaapstad. Die mark is geleë in een van die brand-sones op die skiereiland.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Dit is in 2007 gestig en het begin onder die naam Porter Estate mark. Dit is vandag een van die stad se top-markte en bied aktiwiteite vir oud en jonk teen ’n pragtige bos agtergrond. Daar is baie kosstalletjies en ’n wye verskeidenheid ander goedere te koop.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Talle van die stalletjies het groot skade gelei. Die kinders se speelplek is gedeeltelik vernietig en ’n aantal handelaars het al hul goedere en toerusting verloor. Die totale skade beloop sowat R300 000. Baie handelaars maak staat op die weeklikse markte as ’n inkomste-bron.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Die mark doen ’n beroep op sy lojale ondersteuners om te help op enige moontlike manier. Sommige van die items wat die mark desperaat nodig het om voort te gaan is:

• Bou-materiaal soos gegalvaniseerde dakplate, houtskerms, rakke, pale, hout en verf;
• Winter-toerusting soos patio-verwarmers;
• Somer-toerusting soos sambrele en tuin- afdakke;
• Elektriese en klanktoerusting soos luidsprekers, mikrofone, vragmotor-batterye en 7x25m kragkoorde;
• Algemene items soos gas-silinders, stoele en tafels, tafeldoeke en kragopwekkers.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Besoek www.facebook.com/tokaiforestmarket vir meer inligting.

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

6 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

6 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.