Dit het jy nodig vir jou beste wenkbroue nog:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }1. Wenkbrou-borseltjie Kam saggies jou wenkbroue op en dan kant toe. Dit “leer” jou wenkbroue om in daardie rigting te groei.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
2. Naelskêr Gebruik dit om moeilike haartjies te knip in plaas van te pluk. Knip die haartjies in hul plek sonder om enige gaatjies te maak wat gewoonlik gebeur wanneer jy jou wenkbroue pluk
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
3. Haartangetjie Spandeer geld op ’n goeie haartangetjie wat daardie fyner haartjies behoorlik vasvat.
4. Tea Tree Jel Gebruik dit wanneer jy klaar gepluk/gewaks het, dit verminder rooiheid en verhoed ook ingroeihaartjies.
5. Wenkbrou-stensil Maak dit makliker vir die van ons wat nie heeltemal gemaklik is daarmee om ons eie wenkbroue te vorm nie.
6. Wenkbrou jel – gebruik ’n wenkbrou-jel om enige moeilike haartjies op hul plek te hou
7. Wenkbrou potlood of poeier – vul daardie klein gapings in jou wenkbroue, definieer jou wenkbroue en laat dit ook voller voorkom. Gebruik jou wenkbrou potlood om wenkbroue te vorm of definieer en gebruik die wenkbrou poeier om wenkbroue voller te laat lyk.
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.