kategorieë: Ontspanning

Jy Is My Seun: 5 dinge wat jy móét weet

Dié nuwe titel vervang die gewilde Kind van die Noodlot wat ná 148 episodes Donderdag 16 Maart tot ’n einde gekom het.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
  1. Daar is slegs een onskuldige persoon in hierdie verhaal – die jonge Efe. Efe is die seun van Akça, ’n prostituut se dogter, wat gedwing word om haar seun, wat sy by die boodaard Hasan gehad het, vir aanneming aan ’n welgestelde familie te gee.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  1. Die welgestelde familie waar Efe gaan bly is die Karasu-familie. Efe word geweldig afgeskeep deur Şule, sy aangenome ma, nadat sy haar eie kind kry.

  1. Die Karasu-familie het ’n aartsvyand – Hasan, wat ook Efe sy biologiese pa is. Hasan word uit die tronk vrygelaat en die eerste ding wat hy doen, is om Akça te gaan soek, dit terwyl Akça self enigiets sal doen om die vyfjarige Efe terug te kry…

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  1. Asiye het drie seuns – Hasan, Ali Kemal en Murat. Ali Kemal en Murat het dieselfde pa, maar sy hou Hasan geheim van almal. Ali Kemal en Murat weet dus nie hulle aartsvyand is eintlik hulle eii broer nie.

  1. Die rolverdeling van die oorklankings sluit in Zach du Toit, Claudia Jones, Eddie de Jager, Reggie Huffkie, Susan Coetzer, Donovan Petersen en Natasja Jacobs.

Jy is my seun begin op Maandag 20 Maart om 20:00 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145) en is van Maandae tot Donderdae op die lug.

Lees ook: Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Reën-sangeres en aktrise Nolene Spinks

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

Gebruik oogomlyner vir langer wimpers

Nie almal is geseënd met lang wimpers óf weet hoe om vals wimpers aan te…

1 hour Gelede

My ma se appeltert

3 hours Gelede

5 lekker hoemoes-resepte

Hou jy van hoemoes? Dan sal 13 Mei vir jou ’n belangrike datum wees. Dié…

1 day Gelede

Is dit hoekom jy maagpyn het?

Waar pyn jou maag? Die presiese plek waar jy die pyn ervaar, kan aandui wat…

4 days Gelede

Hoe om jou dogter groot te maak om sterk en vol selfvertroue te wees

In ons moderne wêreld, waar die uiterlike voorkoms blyk om al hoe belangriker te word,…

4 days Gelede

Sauvignon Blanc Dag op prettige manier gevier

Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Dis hoe die Suid-Afrikaanse wynbedryf die afgelope naweek Internasionale…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.