kategorieë: KalenderOntspanning

Kom kuier saam: Orchid & Fern by Design by Brooklyn-inkopiesentrum

Kom kuier saam: Orchid & Fern by Design by Brooklyn-inkopiesentrum. Foto’s en inligting verskaf.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Orchid & Fern by Design by Brooklyn-inkopiesentrum

Kom ontdek nuutjies oor voëls, bye en alles botanies saam met Garden and Home by die Brooklyn-inkopiesentrum!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Hierdie ekslusiewe geleentheid bied ’n reeks opwindende en insiggewende botaniese praatjies deur kenners: Dié sessies sluit in hoe jy jou orgideë gereed kan kry vir die somer en hoe om vir jou varings, soos takbokvarings (staghorn ferns), te sorg.

Daar sal ook wonderlike idees en inspirasie vir jou orgideë wees, hoe om blomrangskikkings met varings te maak, asook die nuutste dekortrends.

En boonop is Lee Scott die gasheer vir die dag!

Orchid & Fern by Design by Brooklyn-inkopiesentrum

Datum: 31 Augustus 2019

Tyd: 11h00 – 13h00

Plek: Brooklyn-inkopiesentrum, Queenspark Court

Koste: R100 per persoon. Hierdie prys sluit in canapés, vonkelwyn en ’n lekker geskenkpakkie.

Bespreek jou kaartjies vir Orchid & Fern by Design by Brooklyn-inkopiesentrum

Klik hier om sommer nou jou kaartjies te koop: www.caxtonevents.co.za

Vir nog opwindende doen-dinge, loer hier

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.