Die sangeres en aktrise, Selena Gomez, het asemrowend gelyk by vanjaar se MET Gala in haar Vera Wang-skepping, maar ons het veral van haar grimering gehou. Elizabeth Arden se grimeerkunstenaar aan die sterre, Jake Bailey, vertel vir ons hoe hy Selena se glans-voorkoms geskep het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }“Ek het haar vel vars en matte gehou, amper met ’n porseleinpop-effek, haar oë het skerp oogomlyner gehad en baie maskara vir ekstra drama, en vir haar lippe ’n klassieke matte rooi,” sê Jake.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Vel
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Elizabeth Arden Flawless Finish Perfectly Satin 24HR Makeup
Elizabeth Arden Ceramide Skin Smoothing Loose Powder
Elizabeth Arden Beautiful Color Radiance Blush in Terrarose
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Oë
Elizabeth Arden Beautiful Color Maximum Volume Mascara in Black
Elizabeth Arden Beautiful Color Natural Eye Brow Pencil in Natural Beige
Lippe
Gebruik eers ’n bietjie Elizabeth Arden Eight Hour® Cream om lippe te hidreer
Elizabeth Arden Beautiful Color Precision Glide Lip Liner in Red Door Red
Elizabeth Arden Beautiful Color Moisturizing Lipstick in Matte Bold Red
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.