kategorieë: Ontspanning

kykNET Silwerskermfees: nominasies

Beste kortfilm
Beurtkrag
Skewe Reënboog
Vryslag

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Beste regisseur: Kortfilm
Linsen Loots – Foto
Wim Steytler – Skewe Reënboog
Marcel van Heerden – Vryslag

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Beste akteur: Kortfilm
Gavin van den Berg – Skewe Reënboog
Gerard Rudolf – Vryslag
Neels van Jaasveld – Sweisbril

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Beste aktrise: Kortfilm
Chanelle de Jager – KonnekSIES
Jana Strydom – Hartloop
Martelize Kolver – van lyn af

Beste draaiboek: Kortfilm
Stiaan Smith – Beurtkrag
Gerard Rudolf – Sweisbril
Marcel van Heerden – Vryslag

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Gehoorgunsteling: Kortfilm
Beurtkrag
Die Snelweg Sluiper
Dominee-truuks
Foto
Hartloop
Jan Umkhwetha
Kleingeld
KonnekSIES
Melusine van Arcadia
Skewe Reënboog
Sweisbril
Tekkies vir Trevor
Van Agter die Deur
van lyn af
Vryslag

Beste speelfilm
Dis ek, Anna – Niel van Deventer
’n Man Soos my Pa – Johan Kruger en Sean Else
Sink – Anel Alexander, Johan Kruger en Brett Michael Innes

Beste regisseur: Speelfilm
Dis ek, Anna – Sara Blecher
’n Man Soos my Pa – Sean Else
Sink – Brett Michael Innes

Beste akteur: Speelfilm
Edwin van der Walt – Die Pro
Morné Visser – Dis ek, Anna
Neels van Jaarsveld – ‘n Man Soos my Pa

Beste aktrise: Speelfilm
Anel Alexander – Sink
Charlene Brouwer – Dis ek, Anna
Shoki Mokgapa – Sink

Beste oorspronklike musiek: Speelfilm
Benjamin Willem – ’n Man Soos my Pa
Benjamin Willem – ’n Pawpaw vir my Darling
Chris Letcher – Sink
Geo Hoehn – Uitvlucht
Geo Hoehn – Verskietende Ster
Louis Nel en Rian Zietsman – Boere op die Aardsdrempel
Schalk Joubert – Dis ek, Anna
Wynand Delport – Die Pro

Beste draaiboek: Speelfilm
Tertius Kapp – Dis ek, Anna
Sean Else – ’n Man Soos my Pa
Brett Michael Innes – Sink

Beste redigering: Speelfilm
James Carroll – Verskietende Ster
Koos Roets – ’n Pawpaw vir my Darling
Linsen Loots – Die Pro
Lucien Barnard – Uitvlucht
Mandy Roberts – ‘n Man Soos my Pa
Nicholas Costaras – Dis ek, Anna
Nicholas Costaras en Brett Michael Innes – Sink
Richard Finn Gregory en Ronelle Loots – Boere op die Aardsdrempel

Beste kinematografie: Speelfilm
Dirk Mostert – ’n Pawpaw vir my Darling
Eduan Kitching – Die Pro
Jacques Koudstaal – ’n Man Soos my Pa
Jonathan Kovel – Dis ek, Anna
Richard Finn Gregory – Boere op die Aardsdrempel
Trevor Calverley – Sink
Williamson Collinson – Verskietende Ster
Zenn van Zyl – Uitvlucht

Gehoorgunsteling: Speelfilm
Die Pro
Dis ek, Anna
’n Man Soos my Pa
’n Pawpaw vir my Darling
Sink
Uitvlucht
Verskietende Ster
Boere op die Aardsdrempel

Beste bestaande kortfilm
Dearest Elle – Adam Heyns, Jenna Dunster en Laré Brink
Lovepsych – Willem van den Heever
Spel – Liam Longland en Yolanda Meyer

Beste bestaande dokumentêr
204: Getting Away with Murder – Warren Batchelor en Tony Miguel
The Foreign Minister – Barbara King en Mandy Jacobson
The Shore Break – Ryley Grunewald en Odette Geldenhuys

Feesgangers het tot Saterdag om vir hul gunstelinge in die Gehoorgunsteling-kategorieë te stem. Gaan na www.silwerskermfees.co.za om te stem.

Die toekenningsgeleentheid is op Saterdag 29 Augustus om 20:00 by The Bay Hotel in Kampsbaai.

Kaartjies vir die kykNET Silwerskermfees 2015 is beskikbaar by Ticketpro

Webtuiste: www.kyknet.tv
Facebook: www.facebook.com/silwerskermfees
Twitter: @silwerskermfees #silwerskermfees2015
Instagram: @silwerskermfees2015

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Kristen Raath oor haar snaaksste, en vernederendste, oomblik op die stel van Wyfie

Dié toekennings, wat deur Screen International aangebied word, word op 20 Mei 2024 in Cannes, Frankryk, uitgedeel.…

6 hours Gelede

Kokkedoor se inskrywings is oop! Is jy gereed om oor die kole gehaal te word?

Soos in die eerste aflewering van Kokkedoor Vuur & Vlam in 2023, moet deelnemers vanjaar…

1 day Gelede

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 weeks Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 weeks Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 weeks Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 weeks Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.