Hier is ons top “lyk goed in foto’s”- wenke:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }1. Lag (lag rêrig) voor jy afgeneem word, dit is die beste manier om ’n natuurlike glimlag te kry.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }2. Gebruik gesigpoeier op jou t-sone sodat jou gesig nie te veel op die foto blink nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }3. Vergeet van jou mond pruim trek, wys jou tande!
4. Moenie te veel onderlaag dra nie, dit kan jou gesig 2-dimensioneel laat voorkom.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }5. Skep definisie op jou gesig met kontoer-grimering (beklemtoon jou wangbene) of makliker nog, gebruik ’n tikkie blosser op jou wange vir ’n varser en jonger voorkoms.
6. Draai effens jou kop vir die foto, dit laat jou sagter en meer ontspanne voorkom.
7. Maak seker jou oë is gedefinieer, gebruik ’n oogomlyner of maskara om oë te beklemtoon om te verhoed dat jou oë “wegblaas” wanneer die foto geneem word.
8. Moenie van lipstiffie vergeet nie, onthou ’n helder skakering soos rooi (met ‘n blou ondertoon) sal ook jou tande baie wit laat lyk.
Lees ook: 10 grimeerwenke vir ’n jonger voorkoms
Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…
Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…
Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…
Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika- …
Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…
Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.