Tip Top wys ons hoe om die perfekte Franse manikuur te kry. Al wat jy nodig het is ’n basis-lagie, naelplakkers (of kleefband), wit naellak, en deursigtige pienk naellak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }1. Wend ’n basis-lagie aan en wag totdat dit heeltemal droog is
2. Gebruik nou jou naelplakkers (of kleefband as jy nie pakkers het nie)
3. Sny die kleefband in dun stukkies
4. Wend nou die kleefband aan elke nael, en gebruik die natuurlike kurwe van jou nael as ’n gids
5. Verf die wit naellak op die punte van jou naels. Wees versigtig om nie oor die hele stukkie kleefband te verf nie, laat dit droog word
6. Trek nou die kleefband baie versigtig af
7. Maak jou naelvliesies skoon
8. Verf nou bo-oor jou nael met die deursigtige pienk skakering
Gebruik Tip Top se French Manicure Set, dit sluit alles in wat jy nodig het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.