kategorieë: Ontspanning

’n Derde Wincklertjie op pad!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die nuus kom skaars ’n maand na die bekendstelling van Aletté-Johanni en Heinz se Zzzz Lulla … reeks vir kinders. Dit bestaan uit ’n LullaBybel, CD end DVD in beide Engels en Afrikaans. Die reeks gebruik die krag van musiek, visuele stimulering en woorde om babas en peuters te stimuleer.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die reeks is geskep om die kind se perfekte slaaptyd-geselskap te wees. ’n Teksversie en gebed word saam met elke slaapliedjie gekombineer. Die kind kan 24 aande elke keer ’n verskillende slaapliedjie en gebedjie hoor.
Lian, die Wincklers se oudste is in Mei 2010 gebore, Simeon is in April laasjaar gebore. Dit beteken daar gaan vroeg aanstaande jaar drie klein Wincklers onder vier jaar in die huis wees!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

7 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

7 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

7 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.