Avokado op roosterbrood het die eerste keer in die jare negentig op die bekende Australiese sjef Bill Granger se spyskaart verskyn. Die gewildheid van hierdie kulinêre verskynsel neem geensins af nie soos fynproewers voortgaan om avokado op roosterbrood op nuwe maniere te gebruik.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
In Suid-Afrika is dit duidelik wanneer jy deur die kookboeke van tuiskokke, professionele kokke en fynproewers blaai dat avokado op roosterbrood steeds ’n alledaagse (en geliefde!) ontbyt is – en enige tyd van die dag – in resepte gesny, gekap en fyngemaak word. Dis een van die redes waarom avokado op roosterbrood so gewild bly – dit kan eenvoudig net so geniet word of in ietsie opwindender verander word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Behalwe dat dit heerlik, maklik om voor te berei en veelsydig is, bied avokado’s ook talle gesondheidsvoordele. Of jy nou ’n avo kies wat groen of donkervellig is, alle avokado’s is …
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Jy kan avokado by enige maaltyd voeg – ons sal sê dis ’n moet!
6 porsies
Voorbereidingstyd: 20 minute
VIR DIE AVO-MAYONNAISE
VIR DIE ROOSTERBROOD
Wenk: Gebruik enige van jou gunsteling- vars groente soos suikerertjies, komkommer, radyse, gekookte mieliepitte, brandrissies en rooi-ui.
Lewer 4-6 porsies
Voorbereidingstyd: 15 minute
Gaarmaaktyd: 20 minute
Bestanddele:
VIR DIE AVOKODO HUMMUS
TAMATIESTEAK MET ’N BYT
OPDIENING
Metode:
6 porsies
Voorbereidingstyd: 15 minute
Gaartyd: 5 minute
VIR DIE GROWWE BASILIEKRUID-EN-AVOKADOPESTO
OPDIENING
Vir nog resepte, klik hier.
Genoeg vir 6-8 Bestanddele 280 ml (1 k + 2 e) sagte botter…
Maak jou eie hoenderaftreksel. Hierdie resep lewer sowat 2,5 liter. Deur Vickie de Beer
Hoendersop word nie verniet Joodse penisillien genoem nie. Daar is bevind dat hoendersop jou werklik…
Ons deel 10 wenke wat jou kan help om NOU te leef. Foto Clem Onojeghuo,…
Definisie van Kokedama: Die oorsprong hiervan kom uit Japan, waar dié plante baie populêr is.…
Ouers belê baie tyd, emosionele energie en geld om ’n gelukkige en suksesvolle toekoms vir…
Hierdie webwerf gebruik koekies.