kategorieë: Ontspanning

‘n Spa vir elke vrou

In ‘n wêreld wat gereeld eise aan ons stel, waar verantwoordelikhede onverbiddelik kan voel, en waar die opofferings wat ons as ma’s, vrouens, kollegas, susters en vriende maak dikwels swaar is, is dit tyd om te besin en vroue se buitengewone krag en veerkragtigheid te vier.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Hierdie Vrouemaand, in samewerking met Daddy’s Deals, loods ons ‘n inisiatief wat verder gaan as ‘n blote viering van vroue.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

‘n Spa vir elke vrou neem ‘n oomblik om die essensie van vroulikheid te eerbiedig en erkenning te gee aan die onwrikbare toewyding en merkwaardige bydraes wat vroue elke dag lewer.

Dit is ‘n uitnodiging om jou eie krag te omhels, om jou welstand te koester, en om die vlam wat in jou is, weer aan die brand te steek.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Kies jou bederf!

Die kern van hierdie inisiatief is selfversorging en bederf – ‘n konsep wat dikwels misgekyk word in ‘n besige lewe.

‘n Spa vir elke vrou is ‘n geleentheid om jouself ‘n blaaskans te gee, ‘n kans om die daaglikse gejaag te laat gaan, te ontspan in ‘n heerlike spa-ervaring wat jou beker vul en jou gereed laat voel om die lewe as ‘n sterk ma, suster, vrou, kollega en vriendin te trotseer.

Deur die hele maand van Augustus nooi Daddy’s Deals jou om jou gunsteling spa-ervarings te geniet terwyl jy binne jou begroting bly.

Jy kies jou bederf – of dit nou ‘n vernuwende gesigbehandeling of ‘n meesterlike massering is wat die spanning wegsmelt, geniet dit teen 10% afslag.

Gebruik eenvoudig die kode ‘WOMAN10’ op enige Daddy’s Deals skoonheid- en spa-pakket om hierdie spesiale bederf te benut – ‘n klein gebaar om die omvang van jou toewyding aan die wêreld te weerspieël.

Sien jou by die spa!

Lees ook: Bederf jouself hierdie Vrouemaand met spa-behandelings onder R 300

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

Rolene Strauss deel haar storie oor MIV

Na die geboorte van haar eerste seun in 2017, het sy haar mediese studies voltooi…

11 hours Gelede

“Mamma, jy speel nooit saam met my nie!” Hoekom speeltyd so belangrik is

Deur Tanya de Vente-Bijker “Mamma, kan jy asseblief kom speel? Asseblief, net ʼn rukkie? Jy…

13 hours Gelede

Basiese kragsoppe

Ons Suid-Afrikaners hou van lekker vleiserige kragsoppe of “broths”, soos die Engelse dit noem. Dié…

16 hours Gelede

Die twee kante van Luan Jacobs in ‘Diepe waters’

Vertel ons meer van jou karakter. Ek vertolk die rol van Damian. Hy is ’n…

17 hours Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Binnelanders-nuweling, Deoudoné van der Merwe

Jy kan dalk dink Deoudoné van der Merwe se TV-loopbaan het laas jaar met ’n…

4 days Gelede

Verruklike winterpizza

Verruklike winterpizza met gekaramelliseerde uitjies, crème fraîche, orego en tiemie. Resep deur Vickie de Beer

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.