kategorieë: Ontspanning

Geniet ‘n heerlike Sondagbrunch by die Pot Luck Club in Johannesburg

Die moderne wêreldwyd- geïnspireerde spyskaart word bedien van 11:00 tot laatmiddag en bevat geregte soos Bloody Mary Oyster, Koreaanse Vis, Brioche Porcini Aspersies en Sous Hollandaise, Gerookte Snoek Tartlet, en The Arnold Bennett. Ander items op die brunch-spyskaart sluit in Ravioli Leek & Ricotta met Serrano Ham en Barigoule Nage, Duck Apple & Vanilla met Puoy Lentil Cassoulet, en Tonka Bean Madeleine met Chocolate & Passion Fruit Pâté de Fruit vir nagereg.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Vir drankies kan gaste die bodemlose Graham Beck bubbly geniet of hul eie Bloody Mary by die DIY Bloody Mary-kroeg maak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

“Ons het ‘n wonderlike verskeidenheid heerlike geregte saamgestel wat selfs die mees kieskeurige verhemelte sal prikkel. Ons Sondag Brunch is ontwerp om ‘n onvergeetlike ervaring te wees wat almal kan geniet, ” het Luke Dale Roberts gesê.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Die Pot Luck Club Johannesburg Sondagbrunch word elke Sondag bedien.
Prys: R850 per persoon, voeg Bottomless Bubbly and the DIY Bloody Mary-stasie by teen ‘n bykomende R490 per persoon.

Vegetariese en Pescatariese spyskaarte is beskikbaar.

Besprekings is nou oop. Besoek www.thepotluckclubjhb.co.za of skakel 0107453999.

Vind die Pot Luck Club Johannesburg by Oxfordweg 199, Dunkeld, Randburg, Johannesburg.

Lees ook: Chardonnay vertoon plek van egtheid

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

Rolene Strauss deel haar storie oor MIV

Na die geboorte van haar eerste seun in 2017, het sy haar mediese studies voltooi…

19 hours Gelede

“Mamma, jy speel nooit saam met my nie!” Hoekom speeltyd so belangrik is

Deur Tanya de Vente-Bijker “Mamma, kan jy asseblief kom speel? Asseblief, net ʼn rukkie? Jy…

21 hours Gelede

Basiese kragsoppe

Ons Suid-Afrikaners hou van lekker vleiserige kragsoppe of “broths”, soos die Engelse dit noem. Dié…

24 hours Gelede

Die twee kante van Luan Jacobs in ‘Diepe waters’

Vertel ons meer van jou karakter. Ek vertolk die rol van Damian. Hy is ’n…

1 day Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Binnelanders-nuweling, Deoudoné van der Merwe

Jy kan dalk dink Deoudoné van der Merwe se TV-loopbaan het laas jaar met ’n…

4 days Gelede

Verruklike winterpizza

Verruklike winterpizza met gekaramelliseerde uitjies, crème fraîche, orego en tiemie. Resep deur Vickie de Beer

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.