kategorieë: KalenderOntspanning

’n Viering van Kaapse port-styl wyne

Jy kan ’n verskeidenheid Kaapse port-styl wyne langs ’n kaggelvuur proe tydens die geure van die winterfees wat deur die Melck-familie aangebied word. Hulle is Suid-Afrika se top vervaardigers van Kaapse port-wyne.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Kom ontspan in een van die Kaap se oudste wynkelders en geniet winterkos uit die Muratie-kombuis. Al die wyne op die skou sal teen kelderpryse beskikbaar wees. Daarbenewens sal dekadente handgemaakte sjokolade deur Von Geusau ook beskikbaar wees.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die fees duur van 10h30 tot 16h00 en toegang is R100 per persoon, insluitend ’n proe glas. Weens beperkte spasie word besoekers aangeraai om vooraf te bespreek by (021) 865 2330 of stuur ’n e-pos na taste@muratie.co.za.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Besoek Muratie-wynlandgoed se webblad hier
Facebook: @muratiewine
Twitter: @MuratieWines

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje
Tags: wyndagboek

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

6 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

6 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.