kategorieë: NaelsSkoonheid

Naelkuns-inspirasie: Blomme en plantmotiewe

Naelkuns-inspirasie: Blomme en plantmotiewe  deur Corné Greeff. Hooffoto: pexels

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Al staan ons aan die einde van die somer se kant toe, beteken dit nie dat ons nie meer blommotiewe hoef te omhels nie, want blomme is groot nuus hierdie herfs- en wintermaande! Hierdie tendens gee beslis ’n nuwe betekenis aan groen vingers … 😉

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Ons gunsteling-naelkuns met blom- en plantmotiewe

Romantiese Rose

Lees ook: Die mooiste naelkleure vir die somer

Omhels negatiewe spasie

Lees ook: Doen dit self: Ombré-naels

Briljante blaarmotiewe

Lees ook: Doen dit self: Swart-en-wit polkakolle

Driedimensioneel

Lees ook: Die vreemdste naelkuns (ons gril sommer)!

Aksentnaels

#rrWenke

  • Voor jy ’n afspraak by die salon maak, maak seker die naelspesialis kan wel naelkuns doen.
  • Onthou, party salonne vra ekstra vir naelkuns. Dis slim om vooraf te bevestig sodat jy nie ’n nare verrassing aan die einde van die sessie kry nie!
  • Indien jy dit self by die huis wil probeer, en nie regkom nie, probeer plakkers, of plak kunsmatige naels op jou regte naels.
  • Indien jy plakkers op jou naels plak, onthou om ’n bo-lagie oor dit te verf sodat dit nie afval nie.

Ons hou van hierdie produkte

Deel
Gepubliseer deur
Corné Greeff

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.